kykNET Buite-ekspo (Limpopo) Sondela 24-26 Julie ‘26 2 kykNET Buite-ekspo (Limpopo) Sondela 24-26 Julie ‘26 3 D it is vir ons by Trio Events ‘n groot voor- reg om vir die 33 ste keer in Suid Afrika en die 14de keer in Limpopo die immergewilde kykNET Buite- ekspo te kan aanbied. O ns word dikwels gevra hoe kry julle dit reg om sedert 2011 relevant te bly met hierdie geleentheid en dit selfs uit te brei. Die ant- woord is eintlik heel eenvoudig. O ns bly absoluut getrou aan ons konsep om die beste in buitelewe, 4x4 en kampe- ring aan die publiek ten toon te stel in ‘n veilige plaasatmosfeer en natuurlik met ons fokus op Welkom by ons 33ste ekspo 4 vervolg op bl. 6 Marius Opperman, feesdirekteur - Trio Events kykNET Buite-ekspo (Limpopo) Sondela 24-26 Julie ‘26 5 kykNET Buite-ekspo (Limpopo) Sondela 24-26 Julie ‘26 die familie. D it is so maklik om ‘n paar duisend meer besoekers te lok met groot kunstenaarsname, maar alhoewel ons bekende en uitstekende kunstenaars gebruik, is dit NIE ons fokus nie en dis ook dan hoekom ons uitstallers jaar na jaar terugkom en die geleentheid ondersteun. D it is natuurlik belangrik om almal besig te hou gedurende hierdie naweek en daarom bied ons interessante, relevante aktiwiteite aan vir die hele ge- sin - van die Maxxis 4x4 Extreme Nasionale kompetisie tot Waterberg Toyota Veldren-ervarings en die bekende André de Villiers van 4x4 met André wat ge- reeld op kykNET uitgesaai word. O ns moet natuurlik na die jonger generasie se behoeftes ook omsien en hoe kan ons vergeet van ons damesgaste. Vir u is hier amper 80 uitgesoekte uitstal- lers in die kunsmark. W at is ‘n fees dan nou sonder ‘vloeibare verversings’? Dié aanbieding is weer uit die boonste rakke met ‘n groot verskeidenheid 6 vervolg op bl. 8 kykNET Buite-ekspo (Limpopo) Sondela 24-26 Julie ‘26 7 kykNET Buite-ekspo (Limpopo) Sondela 24-26 Julie ‘26 8 beskikbaar - van die 1659 Wines-wyntuin tot bier bedien by die Ketelkraal- biertuin en -kroeg asook jou ander gunstelingdrankies. H ier is ook weer ‘n groot verskeidenheid kosverskaffers en wie kan nou nee sê vir lekker feeskos? M et al die bogenoemde in ag geneem, is daar ‘n paar mense en instansies sonder wie ons nie 15 jaar later nog steeds hier sou kon wees nie. Eerstens kykNET . Die regte woorde ontbreek my, want wat ‘n besondere ver- houding het daar ontwikkel tussen Trio Events en dié kanaal en die uitsonder- like ondersteuning oor die jare. V ier jaar gelede het ons kykNET genader om ook ‘n kykNET Buite-ekspo in die Suid-Kaap aan te bied en vanjaar bied ons reeds die vierde ekspo daar by ATKV Hartenbos aan. D it toon ‘n ongelooflike groei - alles te danke aan die ondersteuning van kykNET en natuurlik ons lojale uitstallers en besoekers. Om alles te kroon het ons ook vanjaar die eerste kykNET Buite-ekspo Namibië in samewerking met vervolg op bl. 10 kykNET Buite-ekspo (Limpopo) Sondela 24-26 Julie ‘26 9 DIS M E E R A S N E T N KWALIFIKASIE 0607485886 Tuiste van Gasvryheid, N atuurbewaring en Kulinêre Opleiding Praktiese Opleiding Regte Werkservaring 99% indiensneming en gelukkige werkgewers Geakkrediteerde kwalifikasies + erkende sertifikate Trotse borg van KykNET Buite Ekspo Karakterontwikkeling vir sukses in jou loopbaan CA RE ER S T UD IE S CAREERSTUDIES.CO.ZA kykNET Buite-ekspo (Limpopo) Sondela 24-26 Julie ‘26 10 die welbekende Kosmos-Musiekfees in Windhoek aangebied en die onder- steuning was oorweldigend goed. Soveel so dat ons in 2027 die terrein gaan moet vergroot! D an is daar ook Jimmy’s Sauces, Waterberg Toyota, 1659 Wines, Ketelkraal, Quickshade, Bundu Lodge, Pretoria FM, Die Papier, Lift Airlines, Landbou- weekblad, Sondela Academy, Camp & Live, Lekker Kampplekke, Kamp-Mal, M4 Events, Engen Brackenfell Shopping Centre, Die Pos, Wiesenhof Koffie, Bela- Net, die Xco Group en ons getroue kaartjievennoot, Open Tickets, vir wie ons ook wil sê baie dankie vir julle ondersteuning. G een geleentheid kan sonder borge voortbestaan nie en ons is baie bevoor- reg en dankbaar om sulke vennote te hê. L aastens, maar nie die minste nie, wil ons graag vir Sondela Nature Reserve en Spa bedank vir hulle volgehoue ondersteuning en die ongelooflike by- drae van Mel Meyer en sy span, tesame met die Sondela Academy se studente. H ulle maak ons lewe soveel makliker en sorg dat ons jaar in en jaar uit hier ‘n prima-geleentheid kan aanbied op ‘n puik voorbereide terrein. D ankie aan ‘n ieder en ‘n elk van ons besoekers wat ons ook so getrou onder- steun. Ons sien uit daarna om julle in 2027 weer by Sondela te verwelkom. Marius Opperman, hooforganiseerder - Trio Events kykNET Buite-ekspo (Limpopo) Sondela 24-26 Julie ‘26 11 kykNET Buite-ekspo (Limpopo) Sondela 24-26 Julie ‘26 12 kykNET Buite-ekspo (Limpopo) Sondela 24-26 Julie ‘26 13 Buite Naboomspruit www.edenpark.co.za ʣ ʪ ʬʧ ʨ ʨʬ ʦ ʥ ʣ edenparkoord@gmail.com kykNET Buite-ekspo (Limpopo) Sondela 24-26 Julie ‘26 14 kykNET Buite-ekspo (Limpopo) Sondela 24-26 Julie ‘26 15 sales@myso.co.za 012 051 3052 | 087 164 6284 EQUIPPING SOUTH AFRICAN ADVENTURES H½©Ë©r½rª ¼Ëº©ªÇ ̄½ ̄Ô½¤rªª÷r©ºª rª ̄ËÇ ̄ ̄½¤Ôªö PURXGO\ SRXWK AIULFDQ STAND VISIT US ©ÛÁ ̄ö ̄öàr ©ÛÁ ̄öàr ĴTÛÁ ̄rªª¤ SHOP ON/INE : kykNET Buite-ekspo (Limpopo) Sondela 24-26 Julie ‘26 18 kykNET Buite-ekspo (Limpopo) Sondela 24-26 Julie ‘26 19 kykNET Buite-ekspo (Limpopo) Sondela 24-26 Julie ‘26 20 kykNET Buite-ekspo (Limpopo) Sondela 24-26 Julie ‘26 21 kykNET Buite-ekspo (Limpopo) Sondela 24-26 Julie ‘26